Marianne
Breytenbach Beradingspraktyk
2019/P00627
Marianne
Breytenbach Beradingspraktyk is
‘n klein en intieme praktyk waarbinne die kliënt individueel
benader word en emosioneel veilig voel.
Berading
binne hierdie praktyk is in die besonder gerig op kliënte wat trauma beleef het
- Volwassenes
wat as kinders fisies en/of emosioneel gemolesteer is
- Persone
wat hulle in verhoudings bevind waarbinne hulle emosioneel
gemolesteer en uitgebuit word
- Slagoffers
van plaasaanvalle
- Slagoffers
van ander geweldsmisdaad
- Slagoffers
van enige ander vorm van trauma waaronder ook trauma binne die
huwelik
Dit
maak nie saak wat met jou gebeur het nie. Dit is my oortuiging dat
God alles ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet, vir dié
wat volgens sy besluit geroep is.
Kontak-inligting
Konsultasies
slegs per afspraak
HB Forum-gebou, Stamvrugstraar 13, Val de Grace
Ma – Vr: 08:00 – 16:30
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.